Welkom by Lizmar boeke / Welcome Lizmar books
Welcome Guest! Would you like to log yourself in?
Welkom aan ons kliente ook die van springbokboeke Groot verskeidenheid Afrikaanse liefdesverhale, Speurverhale, Biografië en kinderboeke / kleuterboeke
Die gewilde "Nugget-reeks" van ds. Peter Louw is nou weer in voorraad. Kliek hier om te bestel | Die Swart Kat (Soos op TV gesien ) is weer beskikbaar. Kliek hier om te bestel |
Trading hours:
| Vera Wolmarans het eers op byna 50 jarige ouderdom begin liefdesverhale skryf en publiseer. Kliek hier om van die heelike Romanse te koop Lees meer van Vera wolmarans |
Verskeie nuwe boekies van die Swart Luiperd word weer op vrydag 21 Mei 2010 beskikbaar gestel Kliek hier om te loer Lees meer oor die Swart Luiperd reeks Lees ook oor die Pronk uitgawe van die Swart Luiperd reeks | Want to publish your own book? Debutants & experienced writers are all welcome. We can help. No job to BIG or to small, We would like to be of assistance with the publishing of your book. We offer the following:
For further enquieries please contact me andre@lizmar.co.za |
Herman Charles Bosman Read all the oom Schalk Lourens stories. click here for more titles | Verskeie van die Trompie reeks nou weer in voorraad - of dit nou die eerste uitgawes of Tompie - TV uitgawes is. Kliek hier vir 'n lys van Topsy Smith se boeke Koop van Topsy Smith se boeke |
Lizmar books you will find books which are out of print, fiction books, Africana books, Books on fiction , Children books, History books, World war books, Boer war books, Christian books, Gardening books, D.I.Y. books, book on Art, Crafs & hobbies, Please note you have to LOG IN to shop online. | |
Moedeloos met kinders se skooltake? Ons het 'n groot verskeindenheid om skoolkinders te help. Boeke met baie inligitng en prente en sketse wat 'n wye reeks van onderwerpe dek. Daar is ook boeke vir eksamenhulp deur veral Dr Kobus Neetling | Ons het ook weer 'n goeie versameling van goeie Afrikaanse leesboeke- (sommige noem die Africana of hoendertande!) Karl Kielblock is geen onbekende nie Koop van nou Die Lafras Cuyper reeks van Karl Kielblock |
Verskeie boekies van die Ladybird reekse vir kinders van 2 - 7 jaar in voorraad. Lees meer oor die onderskeie reekse in die LADYBIRD boekies Koop van die Ladybird boekies | Babasorg deur Dr Jan van Elfen Baby & child care by Marina Metropulos |
| Lizmarboeke koop en verkoop goeie gebruikte boeke. Boeke wat uit druk is asook skaarsboeke soos Die Swart Luiperd, kinderboeke, kleuterboeke, tuinboeke, Romans en Afrikaanse fiksie, boeke vir hul met skooltake en eksamens - DIY boeke, Christelike boeke asook liefdeverhale / romanse. Ook English fiction, Biographies, factual books Kliente moet AANTEKEN om te koop. |
Gewilde skrywers van speurverhale is:
| Gewilde skrywers van liefdesverhale en romans is:
|























